Government Provided Immunisations/Staatsgoedgekeurde Immuniseringsprogram

Staatsgoedgekeurde Immuniseringsprogram/Government Provided Imunisations

Die Staatsgoedgekeurde Immuniseringsprogram soos deur die Departement van Gesondheid voorgeskryf word, is nou by Libra Apteek geimplimenteer.

Die entstof is dus gratis, en u betaal net 'n kliniekfooi van R100.00

(Die fooi moet kontant/kaart betaal word).

Hierdie diens word slegs aangebied op afspraak!

Kontak vandag nog vir Sr. Jennifer om 'n afspraak te maak by 053 832 1922 of clinic@librapharmacy.co.za.

LET WEL: Privaat Skedule- immuniserings is 'n byvoeging tot die Staatsvoorgeskrewe Program, maar word  Nie deur die Staat verskaf nie, maar kan wel privaat aangekoop word.

-----------------------------------------------------------------------

Our clinic now offers Government Provided Immunisations as prescribed by Department of Health.

Government Immunisations are free of charge, but a clinic fee of R100.00 is payable.

(Strictly cash/card - no medical aid)

Service will be provided strictly by appointment!

Contact Sr Jennifer at 053 832 1922 or clinic@librapharmacy.co.za for appointments.

PLEASE NOTE: Private Scheduled Immunisations is an additional immunisation not supplied by Government, but can be purchased privately.

 

LIBRA APTEEK - ONS VOEG WAARDE TOE TOT U MEDIKASIE. BESOEK ONS VANDAG NOG.

Posted in Newsletter.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *